Noky Simbani
Nokuthaba Simbani (gebore 9 Januarie 1997 in Derbyshire) ook bekend as Noky Simbani, is 'n Zimbabwiese-Britse model en skoonheidskoningin, wenner van Mejuffrou Heelal Groot-Brittanje 2022. Sy was voorheen wenner van Mejuffrou Groot Engeland in 2017.[1]
Noky Simbani | ||
Gebore | 09 Januarie 1997 | |
Plek | Harare, Zimbabwe | |
Nasionaliteit | Zimbabwiese-Britse | |
Geboortenaam | Nokuthaba Simbani | |
Beroep | model en skoonheidskoningin | |
Alma mater | Universiteit van Birmingham | |
Loopbaan | ||
Titel(s) | Mejuffrou Groot Engeland 2017 Mejuffroue Heelal Groot-Brittanje 2022 | |
Haarkleur | Swart | |
Oogkleur | Bruin | |
Lengte | 1,63 m |
Biografie
wysigSimbani is gebore en getoë in Derbyshire, Engeland. Sy is 'n gegradueerde van die Universiteit van Birmingham met 'n meestersgraad in Chemiese ingenieurswese. Sy is 'n kommersiële bankier en is die hoof van sakegroei landwyd.
Skoonheidskompetisie
wysigSimbani het haar loopbaan as skoonheidskoningin in 2017 begin, sy is as Mejuffrou Groot Engeland 2017 gekroon en deur Cherelle Patterson vervang. Op 25 Oktober 2017 het sy Engeland verteenwoordig in die Mejuffrou Groot Internasionaal 2017-kompetisie wat by die Vinpearl-konvensiesentrum in Phu Quoc, Viëtnam, gehou is, waar sy nie tot die halfeindronde deurgedring het nie. Op 9 Julie 2022 is Simbani as 'n deelnemer van Mejuffrou Heelal Groot Brittanje 2022 gekroon en deur Emma Rose Collingridge vervang. Sy sal haar land by die Mejuffrou Heelal 2022-kompetisie verteenwoordig.[2]
Verwysings
wysig- ↑ "England Noky Simbani - Miss Grand International" (in Engels). Besoek op 25 Oktober 2017.
- ↑ "Noky Simbani - Miss Universe Great Britain 2022" (in Engels). Besoek op 10 Julie 2022.