Ornithoglossum
Plantgenus
Ornithoglossum is 'n genus van meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Colchicaceae. Al die spesies is inheems in Suidelike Afrika.
Ornithoglossum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Liliales |
Familie: | Colchicaceae |
Genus: | Ornithoglossum Thunb., (1781) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysigDaar is nege spesies wat behoort aan die genus:[1]
- Ornithoglossum calcicola K.Krause & Dinter
- Ornithoglossum dinteri K.Krause
- Ornithoglossum gracile B.Nord.
- Ornithoglossum parviflorum B.Nord.
- Ornithoglossum pulchrum Snijman, B.Nord. & Mannh.
- Ornithoglossum undulatum Sweet
- Ornithoglossum viride (L.f.) Dryand. ex W.T.Aiton
- Ornithoglossum vulgare B.Nord.
- Ornithoglossum zeyheri (Baker) B.Nord.