Ornithoglossum undulatum
Die Karoo Slangkop (Ornithoglossum undulatum) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Colchicaceae familie. Dit spesie is inheems aan Namibië, die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap.
Karoo Slangkop | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Liliales |
Familie: | Colchicaceae |
Genus: | Ornithoglossum |
Spesie: | O. undulatum
|
Binomiale naam | |
Ornithoglossum undulatum Sweet, (1825)
| |
Sinonieme | |
|