Oxalis oculifera
Plantspesie
Oxalis oculifera is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Gifberg en Matsikammaberge voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 150 km² en word as seldsaam beskou. Dit is deel van die fynbos en word beskerm teen die verbouing van rooibostee omrede dit op rotsbanke groei wat nie omgeploeg kan word nie.
Oxalis oculifera | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Oxalidales |
Familie: | Oxalidaceae |
Genus: | Oxalis |
Spesie: | O. oculifera
|
Binomiale naam | |
Oxalis oculifera E.G.H.Oliv., (1993)
|