Oxalis subsessilis

Plantspesie

Oxalis subsessilis is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Vredenburg-skiereiland voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 71 km². Die spesie word bedreig deur menslike aktiwiteite, die gebied is 'n gewilde toerisme bestemming, asook mynbou aktiwiteite.

Oxalis subsessilis
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Oxalidales
Familie: Oxalidaceae
Genus: Oxalis
Spesie:
O. subsessilis
Binomiale naam
Oxalis subsessilis
L.Bolus, (1928)

Bronnelys

wysig