Spook-klipstamper
(Aangestuur vanaf Paramormyrops jacksoni)
Die Spook-klipstamper (Paramormyrops jacksoni) is varswatervis wat inheems is aan die Longarivier, 'n sytak van die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Ghost stonebasher.
Spook-klipstamper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. jacksoni
|
Binomiale naam | |
Paramormyrops jacksoni (Poll, 1967)
|
Voorkoms
wysigDie vis het 'n lang en slank lyf met die dorsale vin agter op die lyf. Die pektorale vinne is lank en strek verby die bekken vinne. Die basis van die stertvin is lank en dun. Die vis is gespikkeld donkerbruin en word slegs 52 mm lank.
Habitat
wysigOnbekend.
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1