Paul Bayvel

Springbok rugbyspeler

Paul Campbell Robertson Bayvel (28 Maart 1949 – 14 April 2020) was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy het op skrumskakel vir die Springbokke en Transvaal gespeel.[1] Hy sterf op 14 April 2020 in die ouderdom van 71 aan longkanker in Houtbaai, Kaapstad.[1]

Paul Bayvel Rugbyportaal
Volle naam Paul Campbell Robertson Bayvel
Geboortedatum (1949-03-28)28 Maart 1949
Geboorteplek Johannesburg, Unie van Suid-Afrika
Sterftedatum 14 April 2020 (op 71)
Sterfteplek Houtbaai, Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 1,72 m
Massa 73 kg
Skool Parktown Hoërskool Seuns
Universiteit Universiteit van die Witwatersrand
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Jeugspanne
Jare Span
Wits
Diggers
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1972–1980 Goue Leeus 51
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1974–1976 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 10

Toetse

wysig
Nor. Teenstander Uitslag (SA 1ste) Posisie Drieë Datum Plek
1.   Britse en Ierse Leeus 9–28 Skrumskakel 0 22 Junie 1974 Loftus Versfeld, Pretoria
2.   Britse en Ierse Leeus 13-13 Skrumskakel 0 27 Julie 1974 Ellispark, Johannesburg
3.   Frankryk 13-4 Skrumskakel 0 23 November 1974 Le stade de Toulouse, Toulouse
4.   Frankryk 10-8 Skrumskakel 0 30 November 1974 Parc des Princes, Parys
5.   Frankryk 38-25 Skrumskakel 0 21 Junie 1975 Vrystaatstadion, Bloemfontein
6.   Frankryk 33-18 Skrumskakel 0 28 Junie 1975 Loftus Versfeld, Pretoria
7.   Nieu-Seeland 16-7 Skrumskakel 0 24 Julie 1976 Kings Park-stadion, Durban
8.   Nieu-Seeland 9-15 Skrumskakel 0 14 Augustus 1976 Vrystaatstadion, Bloemfontein
9.   Nieu-Seeland 15-10 Skrumskakel 0 4 September 1976 Nuwelandstadion, Kaapstad
10.   Nieu-Seeland 15-14 Skrumskakel 0 18 September 1976 Ellispark, Johannesburg

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 Gresse, Johann (15 April 2020). "Transvaal- en Boklegende verloor kankerstryd". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 15 April 2020.