Perdegesig-eenhoringvis
vis spesie
Die perdegesig-eenhoringvis (Naso fageni) is 'n vis wat voorkom in die weste van die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Bazaruto-eilande in Mosambiek asook die Seychelle. In Engels staan die vis bekend as die Horseface unicornfish.
Perdegesig-eenhoringvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Actinopterygii |
Orde: | Perciformes |
Familie: | Acanthuridae |
Genus: | Naso |
Spesie: | N. fageni
|
Binomiale naam | |
Naso fageni Morrow, 1954
|