Potsdam-Mittelmark

Potsdam-Mittelmark is 'n administratiewe distrik in die weste van die Duitse deelstaat Brandenburg. Volgens sy oppervlakte is dit die derde grootste distrik in Duitsland ná Uckermark en Emsland. Potsdam-Mittelmark grens in die noorde aan Havelland, in die ooste aan die selfregerende stad Potsdam (wat ondanks sy naam nie deel uitmaak van die distrik nie), Berlyn en die distrik Teltow-Fläming, in die suide aan die distrikte Wittenberg en Anhalt-Bitterfeld in die deelstaat Sakse-Anhalt, en in die weste aan die distrik Jerichower Land.

Potsdam-Mittelmark
Wapen Ligging in Duitsland
Basiese gegewens
Deelstaat: Brandenburg
Administratiewe setel: Bad Belzig
Oppervlakte: 2 575,05 vk km
Bevolking: 212 207 (31 Desember 2016)
Bevolkingsdigtheid: 82,4 inwoners per vk km
Kenteken: PM
Administratiewe verdeling: 38 munisipaliteite
Landrat: Wolfgang Blasig (SPD)
Amptelike webwerf: potsdam-mittelmark.de
Ligging in Brandenburg

Eksterne skakels

wysig


  Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg  
Selfregerende stedeBrandenburg an der HavelCottbusFrankfurt (Oder)Potsdam
DistrikteBarnimDahme-SpreewaldElbe-ElsterHavellandMärkisch-OderlandOberhavelOberspreewald-LausitzOder-SpreeOstprignitz-RuppinPotsdam-MittelmarkPrignitzSpree-NeißeTeltow-FlämingUckermark