Pou (sterrebeeld)
sterrebeeld
Die Pou (Latyn: Pavo) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman.
Pou | ||||
Latynse naam | Pavo | |||
Genitief | Pavonis | |||
Afkorting | Pav | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 20h | |||
Deklinasie | -65º | |||
Grootte | 378 vk. grade (44ste) | |||
Kwadrant | SQ4 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 7 | |||
Helderste ster | Alpha Pavonis (Pou) | |||
Naaste ster | SCR 1845-6357 | |||
Sterre helderder as 3 m | 1 | |||
Sterre met planete | 5 | |||
Messier-voorwerpe | 0 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 24 | |||
Meteoorreëns | Delta-Pavoniede | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Oktant, Paradysvoël, Altaar, Teleskoop, Indiër | ||||
|
Ruimtevoorwerpe
wysigDie merkwaardigste ster in die Pou is Delta Pavonis, ’n son-tipe ster, maar verder gevorder op die evolusiepad. Phi2 Pavonis, nog ’n ster baie soos die son, het ’n onbevestigde planeet. Die sterrebeeld bevat ook die bolvormige sterreswerm NGC 6752.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pou (sterrebeeld).
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia