Geelblomvoëlbessie
(Aangestuur vanaf Psychotria capensis)
Die Geelblomvoëlbessie (Psychotria capensis)[1] - ook bekend as die voëlbessie - is 'n klein boompie wat vanaf seevlak tot 1500 m hoog groei immergroen woude, struikgewas en duinebos gevind. Die blare is blink, die blomme geel en die vrugte rooi. Die blomme is 4–6 mm in deursnee en die vrugte 7 mm.
Geelblomvoëlbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. capensis
|
Binomiale naam | |
Psychotria capensis (Eckl.) Vatke
| |
Sinonieme | |
|
Die spesie is inheems in Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Daar is vier subspesies:
- Psychotria capensis subsp. capensis
- Psychotria capensis var. puberula (E.M.A.Petit) Verdc.
- Psychotria capensis var. pubescens (Sond.) E.M.A.Petit
- Psychotria capensis subsp. riparia (K.Schum. & K.Krause) Verdc.
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBron
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8