R501 (Suid-Afrika)
Streeksroete
Die R501 is 'n streeksroete wat Viljoenskroon met Westonaria verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R76, 10 km noord van Viljoenskroon en kruis dan die Vaalrivier. Die roete gaan deur Potchefstroom waar dit die R53 en N1-paaie deel. Hierna gaan die roete oor die Gauteng grens, gaan deur Carletonville waar dit die R500 kruis en aansluit by die N12 naby Westonaria.
Streeksroete R501 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidwespunt | R59 10 km noord van Viljoenskroon | |||
R53 N1 R500 | ||||
Noordoospunt | N12 wes van Westonaria | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Potchefstroom Carletonville | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|