Raymond Rhule
Raymond Rhule (gebore in Accra, Ghana op 6 November 1992) is 'n rugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs op vleuel in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby gespeel het.
| |||||
Volle naam | Raymond Kofi Rhule | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 6 November 1992 | ||||
Geboorteplek | Accra, Ghana | ||||
Lengte | 1,80 m | ||||
Massa | 86 kg | ||||
Skool | Hoërtegnies Louis Botha | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel | ||||
Springbokno. | 845 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2018– | Grenoble | 0 | 0 | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012–2017 | Vrystaat Cheetahs | 51 | (115) | ||
korrek soos op 10 Junie 2018. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012–2017 2018 |
Cheetahs Stormers |
52 13 |
(65) (25) | ||
korrek soos op 10 Junie 2018. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2017 | Suid-Afrika | 7 | (5) | ||
korrek soos op 10 Junie 2018. |
Hy was in 2012 een van die voorste driedrukkers in die Curriebekerreeks met agt drieë.
Springbokloopbaan
wysigRhule is ingesluit in die Springbokgroep vir die einde-2012 toer na Engeland, Skotland en Ierland. Hy het op 10 Junie 2017 sy debuut vir die Springbokke gemaak teen Frankryk op Loftus Versfeld.