Robin Söderling
Robin Bo Carl Söderling (Sweeds: [ˈrɔbɪn ˈsøːdəɭɪŋ]; gebore 14 Augustus 1984 in Tibro) is 'n voormalige Sweedse tennisspeler.
Robin Söderling in 2010 | ||
Volle naam | Robin Bo Carl Söderling | |
---|---|---|
Land | Swede | |
Woonplek | Monte Carlo, Monaco[1] | |
Geboortedatum | 14 Augustus 1984[1] | |
Geboorteplek | Tibro, Swede[1] | |
Lengte | 1,93 m[1][2] | |
Begin professioneel | 2001[1] | |
Afgetree | 23 Desember 2015 | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $10 423 124 (soos op 23 Desember 2015)[1] (71ste van alle tye)[3] | |
Amptelike webblad | robinsoderling.se | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 310–170 (65,00%)[1] | |
Loopbaantitels | 10[1] | |
Hoogste rang | No. 4 (15 November 2010)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | 4R (2011) | |
Franse Ope | E (2009, 2010) | |
Wimbledon | KE (2010) | |
VSA-Ope | KE (2009, 2010) | |
Groot toernooie | ||
Toereindronde | HE (2009) | |
Olimpiese Spele | 1R (2004, 2008) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 33–43 (43,42%)[1] | |
Loopbaantitels | 1[1] | |
Hoogste rang | No. 109 (11 Mei 2009)[1] | |
Wimbledon | 2R (2005) | |
VSA-Ope | 2R (2004, 2005) | |
Laaste opgedateer op: 23 Februarie 2021. |
Söderling speel sedert 2001 professioneel tennis. Hy haal vir die eerste keer in 2003 die top-100 en in 2004 die top-50 posisies. In 2009 skuif hy vir die eerste keer op na die top-10. Sy hoogste posisie op die ATP-ranglys is die 7de plek, die behaal by op 22 Februarie 2010.
Hy verloor in 2009 teen Roger Federer op Roland Garros. In 2010 dring hy weer tot Roland Garros se eindstryd deur, maar verloor 6–4, 6–2 en 6–4 teen Rafael Nadal.
Grand Slam-rekord
wysigDie tabel toon Söderling se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
2002 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 2 |
2003 | K2 | K1 | Rondte 3 | Rondte 1 |
2004 | Rondte 2 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 2 |
2005 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 1 | Rondte 3 |
2006 | Nie deelgeneem nie | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 2 |
2007 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 3 | Nie deelgeneem nie |
2008 | Nie deelgeneem nie | Rondte 3 | Rondte 2 | Rondte 1 |
2009 | Rondte 2 | Eindstryd | Rondte 4 | Kwarteindstryd |
2010 | Rondte 1 | Eindstryd | Kwarteindstryd | Kwarteindstryd |
2011 | Rondte 4 | Kwarteindstryd | Rondte 3 | Nie deelgeneem nie |
Verwysings
wysig- ↑ 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 (en) "Player profile – Robin Soderling". ATP World Tour. Besoek op 23 Februarie 2021.
- ↑ (en) "About « Robin Söderling – Official Website of Swedish Tennisplayer Robin Söderling". Robinsoderling.se. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2011. Besoek op 18 Junie 2011.
- ↑ (en) "Career Prize Money" (PDF). Pro Tennis Live. 22 Februarie 2021. Besoek op 23 Februarie 2021.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Robin Söderling.
- (en) Amptelike webwerf Geargiveer 4 Maart 2012 op Wayback Machine
- (en) Robin Söderling se ATP-profiel
- (en) Robin Söderling se ITF-profiel
- (en) Robin Söderling in die Internet-rolprentdatabasis