Romulea hirta
plantspesie
Romulea hirta is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap en kom van die Bokkeveld-eskarp rondom Nieuwoudtville, suidwaarts tot by die Roggeveldberge-eskarp en die noordelike Sederberg voor.
Romulea hirta | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. hirta
|
Binomiale naam | |
Romulea hirta Schltr., (1899)
|