Die rooihoutboom of Kaliforniese rooihout (Sequoia sempervirens) is inheems aan die kusstrook van Kalifornië in die Verenigde State van Amerika. Dit is ook in vier plantasies in Suid-Afrika aangeplant, naamlik Grootvadersbosch Plantasies, Tokai Staatsplantasies op die hange van Tafelberg, Woodbush Plantasies in Haenertsburg, Limpopo en aan die suidkus van die Wes-Kaap naby Knysna.

Rooihoutboom
US 199 Redwood Highway.jpg
S. sempervirens langs die US 199-roete
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
S. sempervirens
Binomiale naam
Sequoia sempervirens
Sequoia Sequoiadendron range map.png
Natuurlike verspreiding van rooihoutbome in die Sequoioideae subfamilie in Kalifornië
groen - Sequoia sempervirens

Die Kaliforniese rooihout kan 'n hoogte van tot 115 meter bereik. Die reuserooihout (Sequoiadendron giganteum) is 'n aanverwante spesie wat tot die Sierra Nevada beperk is.

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. Farjon, A. & Schmid, R. (2011). "Sequoia sempervirens". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 2 Januarie 2014.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link) AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Eksterne skakelsWysig