Die Rooistinkhout (Prunus africana) is 'n woudboom wat deel van die Rosaceae familie is. Die boom kan tot 20 m hoog word. Die bas het na bewering medisinale eienskappe terwyl die volwasse bome se bas swart is met 'n blokkiespatroon. Die blare het getande, golwende blaarrande, kenmerkende bearing en 'n glasende bokant.

Rooistinkhout
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Rosaceae
Genus: Prunus
Spesie:
P. africana
Binomiale naam
Prunus africana
(Hook.f.) Kalkman, (1965)
Sinonieme
  • Lauro-cerasus africana (Hook.f.) Browicz
  • Pygeum africanum Hook.f.

Verspreiding

wysig

Die spesie is inheems aan Angola, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Ghana, Golf of Guinee-eilande, Kameroen, Kenia, Lesotho, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Fotogalery

wysig

Sien ook

wysig

Bronnelys

wysig

Eksterne skakels

wysig