Ross Geldenhuys
Ross Geldenhuys (gebore 19 April 1983, Kaapstad) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Sy gereelde posisie is op stut en hy speel tans vir die Kings in Superrugby.
| |||||
Volle naam | Ross Geldenhuys | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 19 April 1983 | ||||
Geboorteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,89 m | ||||
Massa | 120 kg | ||||
Skool | St. Andrew's College, Grahamstad | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Stut | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014- | Tasman | 33 | (10) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2005 2016 2007 2008-2011 2012 2012 2013 2013 |
Grens Bulldogs Westelike Provinsie Pumas Goue Leeus Boland Kavaliers Vrystaat Cheetahs OP Kings → Westelike Provinsie |
3 0 17 10 33 8 15 0 |
(0) (0) (10) (5) (0) (10) (5) (0) | ||
korrek soos op 6 Maart 2017. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013 2015-2016 2017– |
Stormers Highlanders Kings |
0 21 0 |
(0) (0) (0) | ||
korrek soos op 6 Maart 2017. |
In 2013 het hy die OP Kings in die Curriebeker verteenwoordig. Hy was aanvanklik vir die Kings gekies vir die 2013 Superrugbyseisoen, maar is later vrygestel aan die 2013 Vodacombekerspan.[1]
Hy het vir 'n tyd lank in Nieu-Seeland gewoon, waar hy ITM-bekerrugby vir Tasman gespeel het en gekontrakteer was vir die Highlanders vir die 2015 Superrugbyseisoen.[2]
Verwysings
wysig- ↑ "Southern Kings name reduced 35 man Super Rugby squad" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015.
- ↑ Highlanders (1 Oktober 2014). "Highlanders Bolster Forward Stocks for 2015". Persberig. Archived from the original on 14 September 2016. https://web.archive.org/web/20160914090935/http://www.thehighlanders.co.nz/our-news/latest-news/623-highlanders-bolster-forward-stocks-for-2015. Besoek op 1 Oktober 2014.