SV Henstedt-Ulzburg
Volledige naam | Sportverein Henstedt-Ulzburg e.V. |
Stigtingsdatum | 2009 |
Tuisveld | Sportanlage an der Alsterquelle, Henstedt-Ulzburg |
Kapasiteit | 1 500 |
Kompetisie | Oberliga Sleeswyk-Holstein |
SV Henstedt-Ulzburg is 'n sportklub uit Henstedt-Ulzburg in die deelstaat Sleeswyk-Holstein in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling.
Die klub is in 2009 gestig met die samesmelting van SV Henstedt-Rhen, FC Union Ulzburg en MTV Henstedt. Die klub het SV Henstedt-Rhen se plek in die Oberliga Sleeswyk-Holstein oorgeneem. Met ongeveer 5 500 lede is die klub een van die twee grootstes in Sleeswyk-Holstein. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir omtrent 10 ander sportsoorte en daar word baie gekonsentreer op die jeug en die omliggende gemeenskap. Die klub deel onder andere een van sy sportsale met 'n nabygeleë skool.
Onlangse ligaposisionering (SV Henstedt-Rhen)
wysig
|
|
Eksterne skakels
wysigOberliga Sleeswyk-Holstein 2009/10-seisoen | |
TSV Altenholz – FT Eider Büdelsdorf – Eckernförder SV – SV Eichede - Flensburg 08 – ETSV Weiche Flensburg - Heider SV – Heikendorfer SV – SV Henstedt-Ulzburg – Itzehoer SV - SC Comet Kiel – Holstein Kiel II – |