TSV Kropp
Volledige naam | Turn- und Sportverein Kropp e.V. von 1946 |
Stigtingsdatum | 6 Februarie 1946 |
Tuisveld | Stadion Kropp, Kropp |
Kapasiteit | 6 000 |
Kompetisie | Oberliga Sleeswyk-Holstein |
TSV Kropp is 'n sportklub uit Kropp in die deelstaat Sleeswyk-Holstein in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir onder meer pluimbal, handbal, judo, atletiek, gimnastiek, dans, tafeltennis en vlugbal.
Die klub is op 6 Februarie 1946 gestig as 'n nuwe klub met geen voorgangerklubs nie. Die klub het sedert 1971 'n afdeling op die buurdorpie Alt Bennebek en sedert 1975 ook op Klein Rheide.
Die klub se grootste prestasie was om in 2003 na die Oberliga te promoveer, destyds op die vierde vlak van die Duitse sokkerstruktuur.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
|
Eksterne skakels
wysig- Amptelike klubwerf Geargiveer 1 Februarie 2010 op Wayback Machine
Oberliga Sleeswyk-Holstein 2009/10-seisoen | |
TSV Altenholz – FT Eider Büdelsdorf – Eckernförder SV – SV Eichede - Flensburg 08 – ETSV Weiche Flensburg - Heider SV – Heikendorfer SV – SV Henstedt-Ulzburg – Itzehoer SV - SC Comet Kiel – Holstein Kiel II – |