SV Mettlach
Volledige naam | Sportverein 1920 Mettlach e.V. |
Stigtingsdatum | 1920 |
Tuisveld | Stadion Am Schwimmbad, Mettlach |
Kapasiteit | 4 500 |
Kompetisie | Oberliga Suidwes |
SV Mettlach is 'n sokkerklub uit Mettlach in die deelstaat Saarland in Duitsland.
Die klub het sy oorsprong by die gimnastiekklub Turnverein Mettlach, wat in 1885 gestig is. Die klub het in 1920 'n sokkerafdeling gekry. In 1923 het die sokkerafdeling onafhanklik geword as Sportverein 1920 Mettlach. Na die Tweede Wêreldoorlog is alle sportklubs in Mettlach saamgesnoer met die stigting van Spielvereinigung Mettlach op 12 Mei 1946. Die huidige klub het weer in 1950 onafhanklik geword met die tradisionele (huidige) benaming.
Die klub het in 1984 en 1993 die eerste rondte van die DFB-Pokal gehaal.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
|
Verwysings
wysig- Grüne, Hardy (2001). Vereinslexikon. Kassel: AGON Sportverlag ISBN 3-89784-147-9
Eksterne skakels
wysigOberliga Suidwes 2008/09-seisoen | |
SG Bad Breisig - SV Roßbach/Wied - SG 06 Betzdorf - SV Elversberg II - SC Hauenstein - |