San Diego Internasionale Lughawe

San Diego Internasionale Lughawe, voorheen bekend as Lindbergh Field, is 'n internasionale lughawe 4,8 km noordwes van die middestad van San Diego, Kalifornië, Verenigde State. Dit word besit en bedryf deur die San Diego County Regional Airport Authority.[2] Die lughawe beslaan 268 hektaar.[3] Dit bedien meer as 75 direkte bestemmings in die VSA en in die buiteland.

San Diego Internasionale Lughawe
IATA: SANICAO: KSANFAA: SAN
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur San Diego County Regional Airport Authority
Ligging San Diego, Kalifornië
Geopen 16 Augustus 1928;
96 jaar gelede
 (1928-08-16)
Fokuspunt vir Alaska Airlines
Hoogte bo seevlak 17 vt / 5 m
Koördinate 32°44′01″N 117°11′23″W / 32.73361°N 117.18972°W / 32.73361; -117.18972
Webtuiste san.org
Landkaart
FAA lughawediagram
FAA lughawediagram
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
09/27 9,401 2,865 Asfalt/Beton
Statistieke (2022)
Passasiers 22 009 921
Lugbewegings 210 250
Bron: [1]

San Diego Internasionale Lughawe is die besigste enkelaanloopbaan-lughawe ter wêreld.[4] Die lughawe se landingsbenadering is welbekend vir sy nabyheid aan die wolkekrabbers van San Diego se middestad,[5] en kan soms moeilik wees vir vlieëniers weens die relatief kort bruikbare landingsarea, steil dalende hoek oor die kruin van Bankers Hill, en verskuiwende windsleur net voor landing.[6][7] San Diego Internasionaal opereer in beheerde lugruim wat bedien word deur die Suid-Kalifornië TRACON, wat dit die besigste lugruim ter wêreld maak.[8]

Statistiek

wysig

Top bestemmings

wysig
Besigste binnelandse roetes vanaf SAN (Mei 2022 – April 2023) [9]
Rang Stad Passasiers Rederye
1 Las Vegas, Nevada 799 000 Allegiant, Frontier, Southwest, Spirit
2 Denver, Colorado 736 000 Frontier, Southwest, United
5 Phoenix, Arizona 640 000 American, Frontier, Southwest
4 San Francisco, Kalifornië 635 000 Alaska, Southwest, United
5 Seattle/Tacoma, Washington 629 000 Alaska, Delta
6 San Jose, Kalifornië 614 000 Alaska, Southwest
7 Sacramento, Kalifornië 596 000 Alaska, Southwest
8 Dallas/Fort Worth, Texas 581 000 American, Frontier
9 Oakland, Kalifornië 418 000 Southwest, Spirit
10 Chicago–O'Hare, Illinois 398 000 American, United
Besigste internasionale roetes vanaf San Diego (Okt 2021 – Sep 2022) [10]
Rang Stad Passasiers Draers
1   San José del Cabo, Mexiko 133 192 Alaska, Southwest
2   Londen-Heathrow, Verenigde Koninkryk 121 978 British Airways
3   Vancouver, Kanada 85 308 Air Canada, WestJet
4   München, Duitsland 57 635 Lufthansa
5   Toronto-Pearson, Kanada 52 544 Air Canada
6   Puerto Vallarta, Meksiko 44 987 Alaska
7   Tokio-Narita, Japan 38 870 Japan Airlines
8   Calgary, Kanada 33 876 WestJet
9   Montréal-Trudeau, Kanada 14 911 Air Canada
10   Cancún, Meksiko 8 797 Alaska

Lugdiens markaandeel

wysig
Markaandeel by SAN (Januarie 2022 - Desember 2022)[11]
Rang Lugdiens Passasiers Deel
1 Southwest Airlines 7 901 000 36,94%
2 United Airlines 2 640 000 12,34%
3 Delta Air Lines 2 614 000 12,22%
4 American Airlines 2 427 000 11,35%
5 Alaska Airlines 2 291 000 10,71%
6 Ander lugdienste 3 517 000 16,44%

Verwysings

wysig
  1. "Airport History". San Diego County Airport Authority. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2017. Besoek op 4 Oktober 2017.
  2. "About the Airport Authority". San Diego County Regional Airport Authority. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2006.
  3. "SAN airport data at skyvector.com". skyvector.com. Besoek op 22 Augustus 2022.
  4. Steele, Jeanette (20 November 2017). "San Diego Int'l Airport will dig up the runway every night for a year". The San Diego Union-Tribune. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2018. Besoek op 11 Augustus 2018.
  5. Lori Weisberg (3 Augustus 2011). "How safe is San Diego airport?". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2019. Besoek op 21 Junie 2019. Anyone who's ever glanced skyward as a jetliner is making its final approach into Lindbergh Field would swear that it could easily scrape one of the high-rises in its path. As scary as the impending landing seems, San Diego International Airport is in fact the seventh safest airfield in the U.S., according to Travel + Leisure magazine.
  6. Sean Breslin (21 Maart 2017). "The 10 Most Challenging U.S. Airports, According to Honeywell". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2019. Besoek op 21 Junie 2019. Weather in San Diego is known for being ideal much of the year, but there are other factors that make arrivals and departures to this airport among the toughest in the nation. According to Honeywell, pilots must make a steep approach into the airport, and strong tailwinds can also be present.
  7. RALPH FRAMMOLINO and GEORGE RAMOS (26 April 1988). "S.D. Airport Rated 5th on Danger List: Pilots Call LAX Most Dangerous in Nation". Los Angeles Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2019. Besoek op 21 Junie 2019. The mountains to the east force pilots to make a steep landing on a relatively short runway, said Dick Russell, a United Airlines pilot and area safety coordinator for the Air Line Pilots Assn. (ALPA) chapter in Los Angeles. The runway measures 9,400 feet, but angling in over the man-made and natural obstacles effectively shortens that by 1,800 feet, Russell said.
  8. "Southern California TRACON (SCT)". Federal Aviation Administration. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2017. Besoek op 29 Mei 2017. Southern California TRACON (SCT) serves most airports in Southern California and guides about 2.2 million planes over roughly 9,000 square miles in a year, making our facility one of the busiest in the world.
  9. "San Diego, CA: San Diego International (SAN)". Bureau of Transportation Statistics. Besoek op 14 Maart 2023.
  10. "International_Report_Passengers | Department of Transportation - Data Portal". data.transportation.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Julie 2019. Besoek op 26 Julie 2021.
  11. https://www.transtats.bts.gov/airports.asp?20=E

Eksterne skakels

wysig