Sandersonia aurantiaca
plantspesie
(Aangestuur vanaf Sandersonia)
Die geelklokkies (Sandersonia aurantiaca) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Colchicaceae familie. Die spesie is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap voor. Daar is net een spesie in die genus en dit is dus 'n monotipiese takson.
Geelklokkies | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Liliales |
Familie: | Colchicaceae |
Genus: | Sandersonia |
Spesie: | S. aurantiaca
|
Binomiale naam | |
Sandersonia aurantiaca Hook., (1853)
|
Galery
wysig-
Blom van die kant af
-
Enkele blom van bo
-
Enkele blom van die kant
-
Onderkant van blom
-
Blom gedisekteer
-
Geel blom