Schoeman
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Schoeman of Schoemans kan verwys na:
Mense
wysig- Beaumont Schoeman, Suid-Afrikaanse joernalis en skrywer.
- Emsie Schoeman, "Mevrou Etiket", Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer.
- Gustav Schoeman Preller, joernalis, historikus, taalstryder, kultuurman, skrywer en literêre kritikus.
- Johan "Haas" Schoeman, flank van die Westelike Provinsie wat vir die Springbokke gespeel het.
- Karel Schoeman (1939–2017), Afrikaanse skrywer.
- Roger H. Schoemans, Vlaamse joernalis en skrywer.
- Roland Mark Schoeman, Suid-Afrikaanse swemmer.
- Stephanus Schoeman, waarnemende Staatspresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek van 6 Desember 1860 tot 17 April 1862.
- Twee Schoemans het aan die Slag van Bloedrivier deelgeneem.
Plekke
wysig- Schoemansdal, voormalige dorp in die Noord-Transvaal.
- Schoemansdrift, 'n brug oor die Vaalrivier naby Vredefort
- Schoemanshoek, dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
- Schoemanskloofpas, bergpas naby Nelspruit.
- Schoemanspoort, poort op die R328-streekroete tussen Oudtshoorn en die Swartberg in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
- Schoemansville, dorp by die Hartbeespoortdam, later hernoem na Hartbeespoort.
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Schoeman. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |