Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/2 April
(Aangestuur vanaf Sjabloon:April 2 selektiewe herdenkings)
- 1513 – Juan Ponce de León word die eerste Europeër wat Florida betree.
- 1725 – Giacomo Casanova word in Venesië gebore.
- 1865 – Amerikaanse Burgeroorlog: President Jefferson Davis van die Gekonfedereerde State van Amerika en die meeste van sy kabinet vlug uit hul hoofstad Richmond.
- 1982 – Die Falklandoorlog word ontketen toe Argentinië die Britse Falkland-eilande inval.
- 2005 – Pous Johannes Paulus II sterf.