Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/6 April
(Aangestuur vanaf Sjabloon:April 6 selektiewe herdenkings)
- 1320 – Die Skotte herbevestig hul onafhanklikheid deur die ondertekening van die Verklaring van Arbroath.
- 1652 – Die Nederlandse seevaarder Jan van Riebeeck sit vir die eerste keer voet aan wal in die Kaap die Goeie Hoop, waar hy 'n handelspos stig.
- 1917 – Eerste Wêreldoorlog: Die Verenigde State verklaar oorlog teen die Duitse Keiserryk.
- 1941 – Tweede Wêreldoorlog: Nazi-Duitsland val Joego-Slawië en Griekeland binne.
- 1994 – Die Rwandese volksmoord begin toe die vliegtuig waarin die president van Rwanda, Juvénal Habyarimana, en die president van Burundi, Cyprien Ntaryamira, deur ekstremiste met vuurpyle afgeskiet word.