Sjabloonbespreking:Kop van besprekingsbladsy

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Suidpunt in onderwerp Koppelteken

Koppelteken

wysig

Ek kort hulp met die koppelteken in ad hominem -argumente. Wat is die reël? @Gebruiker:Suidpunt @Gebruiker:Morne. K175 (kontak) 08:31, 26 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord

@Gebruiker:Suidpunt Verbeel ek my of het jy iewers hierop gereageer? K175 (bespreking | bydraes) 09:08, 7 Februarie 2018 (UTC)Beantwoord
Another glitch in the matrix. As jy ad hoc-komitee kan sê, kan jy ook ad hominem-argumente gebruik. Suidpunt (kontak) 09:41, 7 Februarie 2018 (UTC)Beantwoord
Terug na "Kop van besprekingsbladsy"-bladsy.