Somerstrand
Somerstrand is 'n groot voorstad van Gqeberha, in Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit aan die kus van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Somerstrand | |
---|---|
Kleurvolle katamarans versamel op Hobiestrand, Gqeberha | |
Koördinate: 33°52′31″S 25°36′17″O / 33.87528°S 25.60472°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Nelson Mandelabaai |
Hoofplek | Gqeberha |
Regering | |
• Tipe | Deel van 'n Metropolitaanse Munisipaliteit |
• Burgemeester | Retief Odendaal (DA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,96 km2 (3,07 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 12 614 |
• Digtheid | 1 585/km2 (4 110/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 63.2% |
• Indiërs/Asiërs | 3.1% |
• Bruin mense | 5.6% |
• Swart mense | 26.5% |
• Ander | 1.6% |
Taal (2011) | |
• Engels | 55.7% |
• Afrikaans | 27.0% |
• Xhosa | 10.3% |
• Ander | 3.5% |
Skakelkode | 041 |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Somerstrand". Sensus 2011.