Skulprandhamerkophaai
(Aangestuur vanaf Sphyrna lewini)
Die Skulprandhamerkophaai (Sphyrna lewini) is 'n haai wat net aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom en wel vanaf die Transkei. Die haai se uitstaande kenmerk is die afgeplatte kop met die hamervormige uitsteksels aan weerskante. Die haai word tot 3 m lank en weeg dan net meer as 'n 100 kg. Hy kom voor in die oop water en staan in Engels bekend as die Scalloped hammerhead.
Skulprandhamerkophaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. lewini
|
Binomiale naam | |
Sphyrna lewini (E. Griffith & C. H. Smith, 1834)
| |
Verspreiding |
Sien ook
wysigBronne
wysig- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0