Stefan Watermeyer
Stefan Watermeyer (gebore te Nelspruit op 3 Junie 1988) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Kings op senter speel in die Superrugbyreeks.
| |||||
Volle naam | Stefan Watermeyer | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 03 Junie 1988 | ||||
Geboorteplek | Nelspruit, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,85 m | ||||
Massa | 96 kg | ||||
Skool | Hoërskool Waterkloof | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Senter | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011-12 | Ospreys (Wallis) | 2 | (5) | ||
korrek soos op 12 Maart 2014. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008–11 2012 2013- |
Blou Bulle Griekwas Pumas |
56 3 22 |
(124) (0) (35) | ||
korrek soos op 12 Maart 2014. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010 2014–15 2016- |
Bulls Lions Kings |
1 4 0 |
(0) (10) | ||
Provinsiale span | Oostelike Provinsie | ||||
korrek soos op 23 Februarie 2016. |
Loopbaan
wysigHy het ook voorheen vir die Blou Bulle, Griekwas en die Pumas in die Vodacombeker- en die Curriebeker-reeks gespeel.[1]
Hy het ook twee wedstryde vir die Ospreys in Wallis gespeel in 2011-12. Met sy debuut vir die Ospreys het hy 'n drie gedruk en is aangewys as "Speler-van-die-wedstryd". Ongelukkig het die implementering van 'n salarisplafon in Wallis beteken dat hy vrygestel is deur die Ospreys in Julie 2012.[2]
Ná sy terugkeer na Suid-Afrika sluit hy hom aan by die Pumas vir die 2013 seisoen.[3]
Hy word ingesluit in die Lions-span vir die 2014 Superrugbyseisoen [4] en maak sy debuut in 'n 21-20 oorwinning oor die Cheetahs in Bloemfontein op 15 Februarie.[5][6]
Eksterne skakels
wysig- Stefan Watermeyer by SARugby.co.za
- Stefan Watermeyer by itsrugby.co.uk
Verwysings
wysig- ↑ "Griquas lure two former Bulls". Sport24 (in Engels). 23 Junie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2018. Besoek op 31 Mei 2013.
- ↑ "Gareth Owen among 10 released by Ospreys". South Wales Evening Post. This is South Wales. 12 Junie 2012. Besoek op 31 Mei 2013.
- ↑ "Watermeyer word 'n Puma". SupaRugby. 3 Oktober 2012. Besoek op 3 Oktober 2012.
- ↑ Lions Rugby (11 Februarie 2014). "2014 Lions Super Rugby squad". Persberig. Archived from the original on 22 Februarie 2014. https://web.archive.org/web/20140222152732/http://www.lionsrugby.co.za/lionsnews.aspx?item=4128&multiid=1010&archive=0. Besoek op 11 Februarie 2014.
- ↑ "Match Centre: Cheetahs v Lions". SANZAR. 15 Februarie 2014. Besoek op 15 Februarie 2014.
- ↑ "Match Breakdown: Toyota Cheetahs vs Lions". Suid-Afrikaanse Rugbyunie. 15 Februarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2014. Besoek op 15 Februarie 2014.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |