Trương Tấn Sang
Trương Tấn Sang (21 Januarie 1949) is 'n Viëtnamese staatsman. Hy is gebore in die provinsie van Longan. Hy was die leier van die Kommunistiese Party van Ho Chi Minh-stad vanaf 1996 tot 2000. Op 25 Julie 2011 is hy verkies tot president van Viëtnam (hoof van die staat), 'n simboliese posisie. Hy het die posisie beklee tot 2 April 2016.
Trương Tấn Sang | |
Trương Tấn Sang in 2016 | |
President van Viëtnam
| |
Ampstermyn 25 Julie 2011 – 2 April 2016 | |
Vise | Nguyễn Thị Doan |
---|---|
Eerste minister | Nguyễn Tấn Dũng |
Voorafgegaan deur | Nguyễn Minh Triết |
Opgevolg deur | Trần Đại Quang |
Voorsitter van die Raad vir Nasionale Verdediging en Sekuriteit
| |
Ampstermyn 25 Julie 2011 – 2 April 2016 | |
Vise | Nguyễn Tấn Dũng |
Voorafgegaan deur | Nguyễn Minh Triết |
Opgevolg deur | Trần Đại Quang |
Uitvoerende sekretaris van die Party se sekretariaat
| |
Ampstermyn Mei 2006 – 3 Augustus 2011 | |
Voorafgegaan deur | Phan Dien |
Opgevolg deur | Lê Hồng Anh |
Sekretaris van die Ho Chi Minh-stad-Party se Komitee
| |
Ampstermyn Junie 1996 – Januarie 2000 | |
Voorafgegaan deur | Vo Tran Chi |
Opgevolg deur | Nguyễn Minh Triết |
Voorsitter van Ho Chi Minh-stad se Volkskomitee
| |
Ampstermyn Maart 1992 – Julie 1996 | |
Voorafgegaan deur | Nguyen Vinh Nghiep |
Opgevolg deur | Vo Viet Thanh |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 21 Januarie 1949 Duc Hoa, Frans-Indosjina (tans Viëtnam) |
Politieke party | KPV |
Eggenoot/-note | Mai Thi Hanh |
Religie | Geen (Ateïsme) |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Trương Tấn Sang.