Trichardt
Trichardt is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie van Mpumalanga. Dit lê noordoos van Secunda.
Trichardt | |
---|---|
Koördinate: 26°29′S 29°13′O / 26.483°S 29.217°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Gert Sibande |
Munisipaliteit | Govan Mbeki |
Oppervlak | |
• Totaal | 25,30 km2 (9,77 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 851 |
• Digtheid | 152/km2 (390/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 61.6% |
• Indiërs/Asiërs | 14.3% |
• Bruin mense | 3.1% |
• Swart mense | 20.0% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 59.9% |
• Engels | 19.9% |
• Zoeloe | 7.2% |
• Sotho | 1.9% |
• Ander | 11.1% |
Poskode (strate) | 2300 |
Poskode (posbusse) | 2300 |
Skakelkode | 017 |
Geskiedenis
wysigDie dorpie het ontstaan toe die NG Kerk 'n nuwe gemeente hier gestig en ook 'n dorp geproklameer het in 1906. Die dorp was eers Trichardsfontein genoem, na Carel Trichardt, die oudste seun van Louis Tregardt. Mettertyd is die naam verkort na Trichardt.
Sien ook
wysigBronne
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Trichardt". Sensus 2011.