Tweeriviere (rivier)
- Hierdie artikel handel oor die rivier. Vir die dorpie, sien Tweeriviere.
Tweeriviere is 'n rivier wat in die Kougastreek van die Oos-Kaap vloei. Dit is 'n sytak van die Waboomsrivier wat meestal oos vloei en uitmond in die Kougarivier net noord van Joubertina.
Tweeriviere | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Sytak -links | Krakeelrivier |
Monding | Waboomsrivier→Kougarivier |
Monding-hoogte | 421 m |
Koördinate: 33°48′2″S 23°55′14″O / 33.80056°S 23.92056°O |