Tweeriviere
- Hierdie artikel handel oor die nedersetting. Vir die gelyknamige rivier, sien Tweeriviere (rivier).
Tweeriviere is 'n gehug in die Langkloof, aan die R62-roete, 3 km oos van Joubertina en 177 km van Gqeberha.
Tweeriviere | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 33°49′44″S 23°52′52″O / 33.82889°S 23.88111°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Kou-Kamma |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,72 km2 (1,05 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 485 |
• Digtheid | 178/km2 (460/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.0% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 70.3% |
• Swart mense | 27.4% |
• Ander | 1.1% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 77.9% |
• Engels | 8.5% |
• Xhosa | 6.8% |
• Tswana | 2.1% |
• Ander | 4.8% |
Poskode (strate) | 6411 |
Poskode (posbusse) | 6411 |
Skakelkode | 042 |
Die gelyknamige rivier ontspring in die Tsitsikammaberge ten suide en suidooste van die dorpie en loop in die Kougarivier in.
Die konsentrasie van die huise skep die indruk van 'n dorp. Alhoewel Jacobus Scheepers in 1765 die grond as leningsplaas ontvang het, het Tweeriviere die tradisionele tuiste van die Olivierfamilie geword.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Tweeriviere". Sensus 2011.