Die valsmaroela, ook boomdruif genoem, (Lannea schweinfurthii) is 'n boom wat baie soos die maroela lyk.

Valsmaroela
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Lannea
Spesie:
L. schweinfurthii
Binomiale naam
Lannea schweinfurthii
(Engl.) Engl., 1897
Sinonieme
  • Odina schweinfurthii Engl.

Verspreiding

wysig

Dit kom in Suid-Afrika in die bosveld, normaalweg op sandgrond of miershope, vanaf die noorde in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor. Die plant is ook inheems in Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Soedan, Somalië, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Subspesies

wysig

Die boom het vier subspesies:

  • Lannea schweinfurthii var. acutifoliolata (Engl.) Kokwaro
  • Lannea schweinfurthii var. schweinfurthii
  • Lannea schweinfurthii var. stuhlmannii (Engl.) Kokwaro
  • Lannea schweinfurthii var. tomentosa (Dunkley) Kokwaro

Bronne

wysig

Sien ook

wysig