Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/21 Augustus
21 Augustus: Onafhanklikheidsdag in Letland (1991)
- 1911 – Tydens restourasiewerk in die Louvre in Parys word Leonardo da Vinci se Mona Lisa gesteel.
- 1961 – In Kenia word Jomo Kenyatta op 71-jarige ouderdom deur Brittanje vrygelaat nadat hy in 1953 gevange geneem is vir sy rol in die Mau Mau-opstand.
- 1959 – Hawaii word die 50ste deelstaat van die Verenigde State.
- 1986 – Giftige gas ontsnap van die vulkaniese Nyosmeer in Kameroen en meer as 1 700 mense sterf.
- 1989 – Die bewaringsgesinde George Adamson sterf in Kenia.