Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/2 Julie
- 1839 – 'n Skeepslading van 53 slawe uit Afrika kom in opstand op die slaweskip Amistad aan die kus van Kuba.
- 1900 – Die eerste Zeppelin vlieg oor die Bodenmeer naby Friedrichshafen, Duitsland.
- 1932 – President Franklin D. Roosevelt beloof in sy aanvaardingstoespraak 'n "nuwe bedeling" (Engels: New Deal) vir die mense van die Verenigde State.
- 1964 – President Lyndon B. Johnson teken die VSA se menseregtehandves (Civil Rights Bill).
- 1976 – Noord- en Suid-Viëtnam verenig om die Sosialistiese Republiek van Viëtnam te vorm.