Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/3 Junie
- 1889 – Die eerste langafstand elektriese kraglyn in die Verenigde State word tussen Willamette-waterval tot by Portland, Oregon, se middestad gebou.
- 1940 – Tweede Wêreldoorlog: Parys word vir die eerste keer deur die Luftwaffe gebombardeer.
- 1944 – Charles de Gaulle word eerste minister van Frankryk.
- 1946 – Apartheid: 'n Wet wat grondeienaarskap en die stemreg van Asiate inkort, word in Suid-Afrika aangeneem.
- 2006 – Montenegro verklaar as gevolg van 'n positiewe referendum sy onafhanklik van Serwië en Montenegro.