Wildepiesang
Die Wildepiesang (Ensete ventricosum) is 'n boom wat voorkom in die berggebiede in Limpopo en oostelike Zimbabwe en strek tot in Mosambiek. Die spesie kom ook in Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Kenia, Malawi, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe voor.
Wildepiesang | |
---|---|
Ensete ventricosum, by Walter Hood Fitch (1861) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Zingiberales |
Familie: | Musaceae |
Genus: | Ensete |
Spesie: | E. ventricosum
|
Binomiale naam | |
Ensete ventricosum | |
Sinonieme[1] | |
|
Dit word aangetref langs strome en soms op woudrande. Die boom blom eers na agt jaar en gaan daarna dood.
Sien ook
wysigBron
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Verwysings
wysig- ↑ "The Plant List" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.