Zhengzhou
(Aangestuur vanaf Zhengtsjou)
郑州 (Zhèngzhōu Shì) Zhengzhou | |
---|---|
Ligging in die Volksrepubliek China | |
Basiese Inligting | |
Oorsprong van die naam: | 州 Zhōu – Hoofstad 郑 Zhèng – Zheng "Hoofstad van Zheng" |
Afkorting: | 郑 Zhèng |
Oppervlakte: | 7 507 km² |
Bevolking (2010): | 8 626 505 Munisipaliteit |
Digtheid (2010): | 1,149.1/km² Munisipaliteit |
BIP (2005): - per kapita |
¥166,10 miljard ¥25 474 |
Hoogte bo seespieël: | m |
Poskode: | 450000 |
Areakode: | 371 |
Nommerplaat-identifikasie : | 豫A |
Tydsone : | UTC+8 |
Webwerf : | www.zhengzhou.gov.cn |
Regering | |
Administratiewe Tipe: | Prefektuur-vlak stad |
CPC Zhengzhou Komiteesekretaris: |
|
Burgemeester: | Zhao Jiancai |
Zhengzhou (Chinees: 郑州, Zhèngzhōu Shì) is die hoofstad van die provinsie Henan in die Volksrepubliek China met 'n bevolking van sowat 8 626 000 en 'n oppervlakte van 7 507 km².
Susterstede
wysig- Cluj-Napoca, Roemenië