1. FC Normannia Schwäbisch Gmünd
Volledige naam | 1. Fußballverein Normannia Schwäbisch Gmünd e.V. |
Stigtingsdatum | 30 Julie 1904 |
Tuisveld | Jahnstadion, Schwäbisch Gmünd |
Kapasiteit | 5 000 |
Kompetisie | Oberliga Baden-Württemberg |
1. FC Normannia Schwäbisch Gmünd is 'n Duitse sportklub uit Schwäbisch Gmünd in die deelstaat Baden-Württemberg, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir hokkie, fietsry en dames-gimnastiek.
Die klub het op 30 Julie 1904 ontstaan met die samesmelting van die Schwäbisch Gmündse klubs Alemannia en Fortuna. Die klub het sy grootste prestasie in 1977 behaal toe die tweede rondte van die DFB-Pokal gehaal is. Die klub het ook in 2007 die hoofrondte van die DFB-Pokal gehaal.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
|
Eksterne skakels
wysig- Amptelike klubblad Geargiveer 27 Junie 2007 op Wayback Machine
- Abseits Guide to German Soccer
Oberliga Baden-Württemberg 2007/08-seisoen | |
1. FC Normannia Schwäbisch Gmünd|
TSV Schwieberdingen|
Bahlinger SC|
FC 08 Villingen| |