FC Nöttingen
Volledige naam | Fußball Club Nöttingen 1957 e. V. |
Stigtingsdatum | 2 Julie 1957 |
Tuisveld | Panoramastadion, Remchingen |
Kapasiteit | 3 800 |
Kompetisie | Oberliga Baden-Württemberg |
FC Nöttingen is 'n sportklub uit Remchingen in die deelstaat Baden-Württemberg in Duitsland. Nöttingen is 'n dorpsgedeelte van Remchingen. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir tafeltennis en schnürles, 'n tipe sokkertennis.
Die klub is op 2 Julie 1957 gestig, 30 jaar na die verdwyning van sy voorgangers Germania en TSV Nöttingen.
Die klub het geleidelik opgang gemaak deur van die Kreisliga B na die Kreisliga A te vorder in 1969, die Bezirksliga te haal in 1972, die Landesliga in 1996, die Verbandsliga in 1997 en die Oberliga Baden-Württemberg in 2003. Die klub het selfs in 2004 verstommend die Regionalliga gehaal vir een seisoen.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
Eksterne skakels
wysigOberliga Baden-Württemberg 2007/08-seisoen | |
1. FC Normannia Schwäbisch Gmünd|
TSV Schwieberdingen|
Bahlinger SC|
FC 08 Villingen| |