2025
jaar
2025 |
◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 2020 | 2021 | 2022 | 2023 | 2024 | ◄ 2025 ► | 2026 | 2027 | 2028 | 2029 | 2030 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:2025 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 2025 sal 'n gewone jaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag sal begin. Dis sal die 25ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. Soos ander gewone jare sal die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê.
Gebeure
wysig- Februarie – Die 9de Kampioeentrofee word in Pakistan aangebied.
- 29 Mei – Hemelvaartsdag.
- Junie – Die eindstryd van die derde Wêreldtoetskampioenskap word op Lord’s in Londen beslis.
- Volgens skatting sal die wêreldbevolking tot 8 miljard mense gestyg het.