26ste Golden Globe-toekenningsaand

Die 26ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1968 vereer het, is op 24 Februarie 1969 gehou.

  26ste Golden Globe-aand 

Datum 24 Februarie 1969
Beste rolprente en reekse
Rolprent  The Lion in Winter (drama)
Oliver! (komedie of musiekspel)
TV-reeks  Rowan & Martin's Laugh-In

Wenners en benoemdes

wysig

Rolprente

wysig
Beste rolprent – drama

The Lion in Winter

  • Charly
  • The Fixer
  • The Heart Is a Lonely Hunter
  • The Shoes of the Fisherman
Beste rolprent – komedie of musiekspel

Oliver!

  • Finian's Rainbow
  • Funny Girl
  • The Odd Couple
  • Yours, Mine and Ours
Beste rolprentregisseur

Paul NewmanRachel, Rachel

Beste akteur in ’n drama

Peter O'TooleThe Lion in Winter

Beste akteur in ’n komedie of musiekspel

Ron MoodyOliver!

Beste aktrise in ’n drama

Joanne WoodwardRachel, Rachel

Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel

Barbra StreisandFunny Girl

Beste draaiboek

Charly – Stirling Silliphant

  • The Fixer – Dalton Trumbo
  • The Lion in Winter – James Goldman
  • The ProducersMel Brooks
  • Rosemary's BabyRoman Polanski
Beste buitelandse prent – Engels

Romeo and Juliet, Italië/VK

  • Benjamin, Frankryk
  • Buona Sera, Mrs. Campbell, VK
  • Joanna, VK
  • Poor Cow, VK
Beste buitelandse prent – anderstalig

War and Peace (Woina i mir), USSR

  • The Bride Wore Black (La mariée était en noir), Frankryk
  • I Even Met Happy Gypsies (Skupljaci perja), Joego-Slawië
  • Shame (Skammen), Swede
  • Stolen Kisses (Baisers volés), Frankryk
Beste manlike byspeler

Daniel MasseyStar!

Beste vroulike byspeler

Ruth GordonRosemary's Baby

  • Barbara Hancock – Finian's Rainbow
  • Abbey Lincoln – For Love of Ivy
  • Sondra LockeThe Heart Is a Lonely Hunter
  • Jane Merrow – The Lion in Winter

Televisie

wysig
Beste akteur – TV-reeks

Carl BetzJudd for the Defense

Beste aktrise – TV-reeks

Diahann CarrollJulia

Beste TV-reeks

Rowan & Martin's Laugh-In

  • The Carol Burnett Show
  • The Doris Day Show
  • Julia
  • The Name of the Game

Eksterne skakels

wysig