73ste Golden Globe-toekenningsaand

Die 73ste Golden Globe-aand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2015 vereer het, is op 10 Januarie 2016 deur NBC in The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië, gehou.[1] Die benoemdes is op 10 Desember 2015 aangekondig.[2][3][4]

  73ste Golden Globe-aand 

Datum 10 Januarie 2016
Plek The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië
Aanbieder Ricky Gervais
Beste rolprente en reekse
Rolprent  The Revenant (drama)
The Martian (komedie of musiekspel)
TV-reeks  Mr. Robot (drama)
Mozart in the Jungle (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  Wolf Hall

Ricky Gervais het die geleentheid vir die vierde keer aangebied.[5] Mr. Robot, Mozart in the Jungle, The Revenant, The Martian en Steve Jobs was van die produksies wat meer as een prys gewen het.[6]

Wenners en benoemdes

wysig
 
Leonardo DiCaprio
 
Brie Larson
 
Matt Damon
 
Jennifer Lawrence
 
Sylvester Stallone
 
Kate Winslet
 
Jon Hamm
 
Lady Gaga
 
Christian Slater

Die wenners word eerste genoem, gevolg deur die ander benoemdes.

Rolprente

wysig

Beste drama

wysig
  • The Revenant
    • Carol
    • Mad Max: Fury Road
    • Room
    • Spotlight

Beste komedie of musiekspel

wysig
  • The Martian
    • The Big Short
    • Joy
    • Spy
    • Trainwreck

Beste akteur in ’n drama

wysig

Beste aktrise in ’n drama

wysig

Beste akteur in ’n komedie of musiekspel

wysig

Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel

wysig

Beste manlike byspeler

wysig

Beste vroulike byspeler

wysig

Beste regisseur

wysig
  • Alejandro González Iñárritu – The Revenant
    • Todd Haynes – Carol
    • Tom McCarthy – Spotlight
    • George Miller – Mad Max: Fury Road
    • Ridley Scott – The Martian

Beste draaiboek

wysig
  • Aaron Sorkin – Steve Jobs
    • Emma Donoghue – Room
    • Tom McCarthy en Josh Singer – Spotlight
    • Charles Randolph en Adam McKay – The Big Short
    • Quentin Tarantino – The Hateful Eight

Beste oorspronklike musiek

wysig
  • Ennio Morricone – The Hateful Eight
    • Carter Burwell – Carol
    • Alexandre Desplat – The Danish Girl
    • Daniel Pemberton – Steve Jobs
    • Ryuichi Sakamoto, Alva Noto – The Revenant

Beste oorspronklike liedjie

wysig
  • "Writing's on the Wall" (Sam Smith, Jimmy Napes) – Spectre
    • "Love Me like You Do" (Max Martin, Savan Kotecha, Ali Payami,
      Tove Lo, Ilya Salmanzadeh) – Fifty Shades of Grey
    • "One Kind of Love" (Brian Wilson, Scott Bennett) – Love & Mercy
    • "See You Again" (DJ Frank E, Andrew Cedar, Charlie Puth,
      Wiz Khalifa) – Furious 7
    • "Simple Song #3" (David Lang) – Youth

Beste animasieprent

wysig
  • Inside Out
    • Anomalisa
    • The Good Dinosaur
    • The Peanuts Movie
    • Shaun the Sheep Movie

Beste buitelandse prent

wysig
  • Son of Saul (Hongarye)
    • The Brand New Testament (België/Frankryk/Luxemburg)
    • The Club (Chili)
    • The Fencer (Finland/Duitsland/Estland)
    • Mustang (Frankryk)

Televisie

wysig

Beste drama

wysig

Beste komedie of musiekspel

wysig
  • Mozart in the Jungle
    • Casual
    • Orange Is the New Black
    • Silicon Valley
    • Transparent
    • Veep

Beste akteur in ’n drama

wysig

Beste aktrise in ’n drama

wysig
  • Taraji P. Henson – Empire
    • Caitriona Balfe – Outlander
    • Viola Davis – How to Get Away with Murder
    • Eva Green – Penny Dreadful
    • Robin Wright – House of Cards

Beste akteur in ’n komedie of musiekspel

wysig

Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel

wysig

Beste minireeks of TV-prent

wysig
  • Wolf Hall
    • American Crime
    • American Horror Story: Hotel
    • Fargo
    • Flesh and Bone

Verwysings

wysig
  1. "Date Set for 2016 Golden Globes — Amptelike webtuiste van die Golden Globe-pryse" (in Engels). hfpa.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Julie 2015. Besoek op 12 Oktober 2015.
  2. "'Carol,' Netflix Lead Golden Globes Nomination". Variety (in Engels). 10 Desember 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2019. Besoek op 10 Desember 2015.
  3. "Timetable — Amptelike webtuiste van die Golden Globe-pryse". hfpa.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2015. Besoek op 12 Oktober 2015.
  4. "Golden Globes nominations 2016: the full list". Guardian. 10 Desember 2015. http://www.theguardian.com/film/2015/dec/10/golden-globes-nominations-2016-full-list-of-film-tv. Besoek op 8 Januarie 2016. 
  5. "Ricky's Back!". hfpa.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2015. Besoek op 27 Oktober 2015.
  6. "The Golden Globes: Full List of Winners and Nominees" (in Engels). NBC News. 10 Januarie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020. Besoek op 12 Januarie 2016.

Eksterne skakels

wysig