76ste Golden Globe-toekenningsaand
Die 76ste Golden Globe-toekenningsaand vir die beste rolprente en televisieprogramme van 2018, soos deur die Hollywood Foreign Press Association gekies is, op 6 Januarie 2019 in The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië gehou.[2] Die aanbieders was die akteurs Sandra Oh en Andy Samberg.[1]
76ste Golden Globe-aand
| ||
Datum | 6 Januarie 2019 | |
Plek | The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië | |
Aanbieder | Sandra Oh Andy Samberg[1] | |
Beste rolprente en reekse | ||
Rolprent | Bohemian Rhapsody (drama) Green Book (komedie of musiekspel) | |
TV-reeks | The Americans (drama) The Kominsky Method (musiek of komedie) | |
Minireeks of TV-prent | The Assassination of Gianni Versace: American Crime Story | |
Meeste pryse | Green Book (3) | |
Meeste benoemings | Vice (6) |
Die benoemdes is op 6 Desember 2018 aangekondig.[2][3] ’n Nuwe niemededingende prys, die Carol Burnett-prys, is vir die eerste keer toegeken met Carol Burnett self wat die eerste ontvanger daarvan was.[4]
Green Book het die meeste pryse (3) gewen, insluitende die Golden Globe vir die beste rolprent – musiek of komedie. Bohemian Rhapsody en Roma het elk twee pryse gewen. In die televisieafdeling het The Kominsky Method en The Assassination of Gianni Versace: American Crime Story die meeste pryse (2 elk) gewen.[5] Jeff Bridges het die Cecil B. DeMille-prys ontvang vir sy lewenslange bydrae tot die vermaakbedryf.[6]
Wenners en benoemdes
wysigDie wenners word eerste en in vet druk genoem, gevolg deur die ander benoemdes.
Rolprente
wysigBeste drama
wysig- Bohemian Rhapsody
- Black Panther
- BlacKkKlansman
- If Beale Street Could Talk
- A Star Is Born
Beste komedie of musiekspel
wysig- Green Book
- Crazy Rich Asians
- The Favourite
- Mary Poppins Returns
- Vice
Beste akteur in ’n drama
wysig- Rami Malek – Bohemian Rhapsody as Freddie Mercury
- Bradley Cooper – A Star Is Born as Jackson Maine
- Willem Dafoe – At Eternity's Gate as Vincent van Gogh
- Lucas Hedges – Boy Erased as Jared Eamons
- John David Washington – BlacKkKlansman as Ron Stallworth
Beste aktrise in ’n drama
wysig- Glenn Close – The Wife as Joan Castleman
- Lady Gaga – A Star Is Born as Ally Maine
- Nicole Kidman – Destroyer as Erin Bell
- Melissa McCarthy – Can You Ever Forgive Me? as Lee Israel
- Rosamund Pike – A Private War as Marie Colvin
Beste akteur in ’n komedie of musiekspel
wysig- Christian Bale – Vice as Dick Cheney
- Lin-Manuel Miranda – Mary Poppins Returns as Jack
- Viggo Mortensen – Green Book as Frank "Tony Lip" Vallelonga
- Robert Redford – The Old Man & the Gun as Forrest Tucker
- John C. Reilly – Stan & Ollie as Oliver Hardy
Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel
wysig- Olivia Colman – The Favourite as koningin Anna
- Emily Blunt – Mary Poppins Returns as Mary Poppins
- Elsie Fisher – Eighth Grade as Kayla Day
- Charlize Theron – Tully as Marlo Moreau
- Constance Wu – Crazy Rich Asians as Rachel Chu
Beste manlike byspeler
wysig- Mahershala Ali – Green Book as Don Shirley
- Timothée Chalamet – Beautiful Boy as Nic Sheff
- Adam Driver – BlacKkKlansman as Flip Zimmerman
- Richard E. Grant – Can You Ever Forgive Me? as Jack Hock
- Sam Rockwell – Vice as George W. Bush
Beste vroulike byspeler
wysig- Regina King – If Beale Street Could Talk as Sharon Rivers
- Amy Adams – Vice as Lynne Cheney
- Claire Foy – First Man as Janet Shearon Armstrong
- Emma Stone – The Favourite as Abigail Hill
- Rachel Weisz – The Favourite as Sarah Churchill
Beste regisseur
wysig- Alfonso Cuarón – Roma
- Bradley Cooper – A Star Is Born
- Peter Farrelly – Green Book
- Spike Lee – BlacKkKlansman
- Adam McKay – Vice
Beste draaiboek
wysig- Brian Hayes Currie, Peter Farrelly, Nick Vallelonga – Green Book
- Alfonso Cuarón – Roma
- Deborah Davis, Tony McNamara – The Favourite
- Barry Jenkins – If Beale Street Could Talk
- Adam McKay – Vice
Beste oorspronklike musiek
wysig- Justin Hurwitz – First Man
- Marco Beltrami – A Quiet Place
- Alexandre Desplat – Isle of Dogs
- Ludwig Göransson – Black Panther
- Marc Shaiman – Mary Poppins Returns
Beste oorspronklike liedjie
wysig- "Shallow" (Lady Gaga, Mark Ronson, Anthony Rossomando, Andrew Wyatt) – A Star Is Born
- "All the Stars" (Kendrick Lamar, SZA, Sounwave, Al Shux) – Black Panther
- "Girl in the Movies" (Dolly Parton, Linda Perry) – Dumplin
- "Requiem for a Private War" (Annie Lennox) – A Private War
- "Revelation" (Jónsi, Troye Sivan, Leland) – Boy Erased
Beste animasieprent
wysig- Spider-Man: Into the Spider-Verse
- Incredibles 2
- Isle of Dogs
- Mirai
- Ralph Breaks the Internet
Beste buitelandse prent
wysigTelevisie
wysigBeste dramareeks
wysig- The Americans
- Bodyguard
- Homecoming
- Killing Eve
- Pose
Beste komedie- of musiekspelreeks
wysig- The Kominsky Method
- Barry
- The Good Place
- Kidding
- The Marvelous Mrs. Maisel
Beste akteur in ’n drama
wysig- Richard Madden – Bodyguard
- Jason Bateman – Ozark
- Stephan James – Homecoming
- Billy Porter – Pose
- Matthew Rhys – The Americans
Beste aktrise in ’n drama
wysig- Sandra Oh – Killing Eve
- Caitriona Balfe – Outlander
- Elisabeth Moss – The Handmaid's Tale
- Julia Roberts – Homecoming
- Keri Russell – The Americans
Beste akteur in ’n komedie of musiekspel
wysig- Michael Douglas – The Kominsky Method
- Sacha Baron Cohen – Who Is America?
- Jim Carrey – Kidding
- Donald Glover – Atlanta
- Bill Hader – Barry
Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel
wysig- Rachel Brosnahan – The Marvelous Mrs. Maisel
- Kristen Bell – The Good Place
- Candice Bergen – Murphy Brown
- Alison Brie – GLOW
- Debra Messing – Will & Grace
Beste minireeks of TV-prent
wysig- The Assassination of Gianni Versace: American Crime Story
- The Alienist
- Escape at Dannemora
- Sharp Objects
- A Very English Scandal
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Andreeva, Nellie (5 Desember 2018). "Golden Globes: Andy Samberg & Sandra Oh To Co-Host 2019 Awards On NBC". Deadline Hollywood (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2020. Besoek op 6 Desember 2018.
- ↑ 2,0 2,1 Andreeva, Nellie (14 September 2018). "NBC To Remain Golden Globes Home With New 8-Year Deal". Deadline Hollywood (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 November 2019. Besoek op 2 Desember 2018.
- ↑ Rubin, Rebecca (4 Desember 2018). "Presenters Announced for Thursday's Golden Globe Nominations". Variety (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2020. Besoek op 4 Desember 2018.
- ↑ Carol Burnett to Receive HFPA's First Award for Achievement in TV.
- ↑ Barnes, Brooks (6 Januarie 2018). "Golden Globes 2019: 'Bohemian Rhapsody' and 'Green Book' Share Spotlight". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2020. Besoek op 7 Januarie 2018.
- ↑ "Jeff Bridges accepts Cecil B. DeMille Award". CNN (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 April 2019. Besoek op 7 Januarie 2019.