84ste Oscar-toekenningsaand
Die 84ste Oscar-toekenningsaand is op 26 Februarie 2012 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2011. Billy Crystal was vir die negende keer die aanbieder.
84ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 26 Februarie 2012 | |
Plek | Hollywood and Highland Center Theatre[a], Hollywood | |
Aanbieder | Billy Crystal | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | The Artist | |
Meeste pryse | The Artist en Hugo (5 elk) | |
Meeste benoemings | Hugo (11) |
The Artist het vyf Oscars gewen, onder meer beste prent, regisseur en akteur. Dit was die eerste stilrolprent wat die prys as beste prent gewen het sedert Wings op die 1ste Oscar-toekenningsaand in 1929.[1][2][3] Hugo het ook vyf pryse gewen en The Iron Lady twee.
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[4]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste animasieprent | Beste buitelandse rolprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Erepryse
wysig- James Earl Jones
- Dick Smith
Jean Hersholt- Humanitêre Prys
wysigNota
wysigVerwysings
wysig- ↑ Waters, Florence (27 Februarie 2012). "The Artist triumphs with five Academy Awards". The Daily Telegraph (in Engels). Londen: Telegraph Media Groupaccessdate=27 Februarie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.
- ↑ Horn, John; Sperling, Nicole (27 Februarie 2012). "'The Artist' is big winner at Academy Awards". Los Angeles Times. Tribune Company. Besoek op 27 Februarie 2012.
- ↑ Shaw, Tucker (26 Februarie 2012). "Oscars 2012: "Artist" wins top prize, Streep surprises for Best Actress". Denver Post (in Engels). MediaNews Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 30 April 2013.
- ↑ "The 84th Academy Awards (2012) Nominees and Winners". Academy of Motion Picture Arts and Sciences (in Engels). AMPAS. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2014. Besoek op 26 April 2012.
- ↑ Block, Ben (22 Februarie 2012). "Oscars Will Drop References to Kodak Theatre". The Hollywood Reporter (in Engels). Prometheus Global Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 3 Mei 2013.
- ↑ Block, Ben (1 Mei 2012). "Academy Awards to Stay in Hollywood at Newly Named Dolby Theatre". The Hollywood Reporter (in Engels). Prometheus Global Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 3 Mei 2013.
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webtuiste van die Oscars
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia