Aardhaan (astrologie)
己酉
Die Aardhaan (己酉, jǐyǒu) is die 46ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sesde Hemelstam (己, jǐ; die element Aarde en Jin) met die 10de Aardtak (酉, yǒu), gesimboliseer deur die Haan (鷄, jī).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardhaanjaar het in 1969 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 17 Februarie 1969 tot 5 Februarie 1970.
Aardhaanjare
wysigSestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Aardhaanjare:
Jare van die Aardhaan | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2652 v.C. | 2592 v.C. | 2532 v.C. | 2472 v.C. | 2412 v.C. | 2352 v.C. | 2292 v.C. | 2232 v.C. | 2172 v.C. | 2112 v.C. |
10 | 2052 v.C. | 1992 v.C. | 1932 v.C. | 1872 v.C. | 1812 v.C. | 1752 v.C. | 1692 v.C. | 1632 v.C. | 1572 v.C. | 1512 v.C. |
20 | 1452 v.C. | 1392 v.C. | 1332 v.C. | 1272 v.C. | 1212 v.C. | 1152 v.C. | 1092 v.C. | 1032 v.C. | 972 v.C. | 912 v.C. |
30 | 852 v.C. | 792 v.C. | 732 v.C. | 672 v.C. | 612 v.C. | 552 v.C. | 492 v.C. | 432 v.C. | 372 v.C. | 312 v.C. |
40 | 252 v.C. | 192 v.C. | 132 v.C. | 72 v.C. | 12 v.C. | 49 | 109 | 169 | 229 | 289 |
50 | 349 | 409 | 469 | 529 | 589 | 649 | 709 | 769 | 829 | 889 |
60 | 949 | 1009 | 1069 | 1129 | 1189 | 1249 | 1309 | 1369 | 1429 | 1489 |
70 | 1549 | 1609 | 1669 | 1729 | 1789 | 1849 | 1909 | 1969 | 2029 | 2089 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 732 v.C. |
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Aardaap (戊申) |
Aardhaan (己酉) | Volgende teken Metaalhond (庚戌) → |