Vuurperd (astrologie)
丙午
Die Vuurperd (丙午, bǐngwǔ) is die 43ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die derde Hemelstam (丙, bǐng; die element Vuur en Jang) met die sewende Aardtak (午, wǔ), gesimboliseer deur die Perd (馬, mǎ).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurperdjaar het in 1966 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 21 Januarie 1966 tot 8 Februarie 1967.
Vuurperdjare
wysigSestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Vuurperdjare:
Jare van die Vuurperd | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2655 v.C. | 2595 v.C. | 2535 v.C. | 2475 v.C. | 2415 v.C. | 2355 v.C. | 2295 v.C. | 2235 v.C. | 2175 v.C. | 2115 v.C. |
10 | 2055 v.C. | 1995 v.C. | 1935 v.C. | 1875 v.C. | 1815 v.C. | 1755 v.C. | 1695 v.C. | 1635 v.C. | 1575 v.C. | 1515 v.C. |
20 | 1455 v.C. | 1395 v.C. | 1335 v.C. | 1275 v.C. | 1215 v.C. | 1155 v.C. | 1095 v.C. | 1035 v.C. | 975 v.C. | 915 v.C. |
30 | 855 v.C. | 795 v.C. | 735 v.C. | 675 v.C. | 615 v.C. | 555 v.C. | 495 v.C. | 435 v.C. | 375 v.C. | 315 v.C. |
40 | 255 v.C. | 195 v.C. | 135 v.C. | 75 v.C. | 15 v.C. | 46 | 106 | 166 | 226 | 286 |
50 | 346 | 406 | 466 | 526 | 586 | 646 | 706 | 766 | 826 | 886 |
60 | 946 | 1006 | 1066 | 1126 | 1186 | 1246 | 1306 | 1366 | 1426 | 1486 |
70 | 1546 | 1606 | 1666 | 1726 | 1786 | 1846 | 1906 | 1966 | 2026 | 2086 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 735 v.C. |
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Houtslang (乙巳) |
Vuurperd (丙午) | Volgende teken Vuurbok (丁未) → |