Vuurslang (astrologie)
丁巳
Die Vuurslang (丁巳, dīngsì) is die 54ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vierde Hemelstam (丁, dīng; die element Vuur en Jin) met die sesde Aardtak (巳, sì), gesimboliseer deur die Slang (蛇, shé).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurslangjaar het in 1977 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 18 Februarie 1977 tot 6 Februarie 1978.
Vuurslangjare
wysigSestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Vuurslangjare:
Jare van die Vuurslang | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2644 v.C. | 2584 v.C. | 2524 v.C. | 2464 v.C. | 2404 v.C. | 2344 v.C. | 2284 v.C. | 2224 v.C. | 2164 v.C. | 2104 v.C. |
10 | 2044 v.C. | 1984 v.C. | 1924 v.C. | 1864 v.C. | 1804 v.C. | 1744 v.C. | 1684 v.C. | 1624 v.C. | 1564 v.C. | 1504 v.C. |
20 | 1444 v.C. | 1384 v.C. | 1324 v.C. | 1264 v.C. | 1204 v.C. | 1144 v.C. | 1084 v.C. | 1024 v.C. | 964 v.C. | 904 v.C. |
30 | 844 v.C. | 784 v.C. | 724 v.C. | 664 v.C. | 604 v.C. | 544 v.C. | 484 v.C. | 424 v.C. | 364 v.C. | 304 v.C. |
40 | 244 v.C. | 184 v.C. | 124 v.C. | 64 v.C. | 4 v.C. | 57 | 117 | 177 | 237 | 297 |
50 | 357 | 417 | 477 | 537 | 597 | 657 | 717 | 777 | 837 | 897 |
60 | 957 | 1017 | 1077 | 1137 | 1197 | 1257 | 1317 | 1377 | 1437 | 1497 |
70 | 1557 | 1617 | 1677 | 1737 | 1797 | 1857 | 1917 | 1977 | 2037 | 2097 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 724 v.C. |
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Vuurdraak (丙辰) |
Vuurslang (丁巳) | Volgende teken Aardperd (戊午) → |